Now livetag icon
What will define the 2026 holiday season? 🔎 See how shoppers are deciding. Download the report →banner icon

Spel Pret in Afrikaans app analytics for April 11

Spel Pret in Afrikaans

Spel Pret in Afrikaans

  • SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
  • Apple App Store
  • Paid
  • Education
Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark. Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: feedback@smartgecko.co.za). U terugvoer sal opreg waardeer word.
Spel Pret in Afrikaans

Store Rank

The Store Rank is based on multiple parameters set by Google and Apple.

All Categories in
United States--
Education in
United States--
Create an account to see avg.monthly downloadsContact us

Spel Pret in Afrikaans Ranking Stats Over Time

Similarweb's Usage Rank & Apple App Store Rank for Spel Pret in Afrikaans

Rank

No Data Available

Spel Pret in Afrikaans Ranking by Country

Counties in which Spel Pret in Afrikaans has the highest ranking in its main categories


Top Competitors & Alternative Apps

Apps with a high probability of being used by the same users, from the same store.

WEET-app

WEET-app

Maroela Media

Advent Lofliedere

Advent Lofliedere

Jaco Gericke

Finding Thabo Teacher's App

Finding Thabo Teacher's App

Reach Trust

Verliefde Harten - Rekenen

Verliefde Harten - Rekenen

GraafICT

Spel Pret in Afrikaans VS.

April 11, 2026