- Home
- Free App Analytics
- Syfer Monsters in Afrikaans
- Syfer Monsters in Afrikaans Vs. Laerskool Garsfontein
Syfer Monsters in Afrikaans vs Laerskool Garsfontein Usage & Stats
Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.
Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.
Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.
Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.
Die toepassing fokus op die volgende:
*Sorteering
*Tel
*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)
*Nommers wat die selfde is
*Groot en klein
*Posisie ten opsigte van ruimte
*Patrone
*Ooreenkomste
*Optel en aftrek
- Apple App Store
- Paid
- Education
Store Rank
- -
Kry die nuutste inligting en nuus direk uit Laerskool Garsfontein.
Get the latest news and information from Laerskool Garsfontein.
- Apple App Store
- Free
- Education
Store Rank
- -
Syfer Monsters in Afrikaans vs. Laerskool Garsfontein ranking comparison
Compare Syfer Monsters in Afrikaans ranking trend in the past 28 days vs. Laerskool Garsfontein
Rank
No Data Available
Syfer Monsters in Afrikaans vs. Laerskool Garsfontein ranking by country comparison
Compare Syfer Monsters in Afrikaans ranking trend in the past 28 days vs. Laerskool Garsfontein
All categories
No Data Available
Education
Compare to any site with our free trial
January 15, 2026