VivA-woordeboekapp vs Wolkskool Usage & Stats

Die Viva-woordeboekapp maak dit moontlik vir gebruikers om verskeie woordeboeke en termlyste met een soektog te raadpleeg. Teken aan met jou bestaande VivA-gebruikersnaam, of registreer om ’n nuwe, gratis profiel te skep. Gebruikers kan enige Afrikaanse woord in die soekbalk tik en resultate vind in tientalle bronne, soos VivA se splinternuwe eie woordelys. Die VivA-woordelys is ’n groeiende bron en word gereeld met nuwe inligting opdateer. Ons nooi gebruikers uit om inligting van woorde wat nie in enige van ons bronne opgeneem is nie, aan te stuur. Só kan VivA se taalkundiges en taalpraktisyns saam gesels oor die betrokke woorde, dit bywerk en vir alle taalgebruikers toeganklik maak. Kry elke dag ’n nuwe VivA-taalwenk wat gestoor kan word om later weer na te gaan – toepaslike wenke waarby elke taalgebruiker kan baat vind. Met praktiese voorbeelde en interessante feite oor hoe om Afrikaans beter te gebruik, sal jy elke dag iets nuuts oor die taal leer. VivA se woordeboekapp is veelsydig en gebruikersvriendelik: - Kry inligting uit ’n groot verskeidenheid woordeboeke, termlyste en VivA se woordelys. - Die geskiedenis van vorige soekwoorde word gestoor. - Merk soekwoorde as gunstelinge. - Raadpleeg woordeboeke uit jou gunstelingwoorde en die soekgeskiedenis. - Kry daaglikse taalwenke. - Stoor die taalwenke. - Stuur terugvoer oor ontbrekende woorde in Afrikaans. The Viva dictionary app makes it possible for users to consult several dictionaries and lists of terminology simultaneously. Sign in with your existing VivA user name, or register to create a new, free profile. Users can enter any Afrikaans word and find results in multiple sources, like VivA’s brand new glossary. The VivA glossary is a live source and is updated regularly. We invite users to send us information on words not found in any of our sources. In this way VivA’s linguists and language practitioners can discuss the words, update them and make them accessible to all language users. New hints and tips are posted daily and can be saved for later use – applicable hints every language user can benefit from. Practical examples and interesting facts on how to improve your Afrikaans will teach you something new every day. VivA’s dictionary app is versatile and user-friendly: - Find information in a variety of dictionaries, terminology lists and VivA’s glossary. - Save your history of previous searches. - Mark words as favourites. - Consult dictionaries using your favourites and your search history. - Receive a new language tip daily. - Save the language tips. - Send feedback on missing Afrikaans words.
  • Apple App Store
  • Free
  • Education

Store Rank

- -

Die Wolkskool is ‘n aanlyn leerplatform vir Gr. 1 - 12 leerders, met lesse in video-formaat, werkkaarte en assesserings wat leerders in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas aanvullend tot skoolonderrig kan deurwerk. Die Wolkskool maak dit moontlik vir kinders om teen hul eie pas ʼn les weer en weer te kyk, tot hulle dit deeglik onder die knie het en bied ook ʼn assessering na elke les om kinders se kennis te toets. Ouers ontvang elke week ʼn verslag wat kinders se vordering bevat en ouers kan self ook na die video’s kyk om hul kind te kan bystaan met moeilike vrae. Kinders, wat graag wil hersiening doen oor vorige jare se werk, kan maklik teruggaan en vorige grade deurgaan en wanneer ʼn kind goed vorder, kan hy/sy selfs na ʼn volgende graad gaan.
  • Apple App Store
  • Free
  • Education

Store Rank

- -

VivA-woordeboekapp vs. Wolkskool ranking comparison

Compare VivA-woordeboekapp ranking trend in the past 28 days vs. Wolkskool

Rank

No Data Available

VivA-woordeboekapp vs. Wolkskool ranking by country comparison

Compare VivA-woordeboekapp ranking trend in the past 28 days vs. Wolkskool

All categories

No Data Available

Education

App
Top Country
Rank
#158
- -
- -

Compare to any site with our free trial

Get started
VivA-woordeboekapp VS.
Wolkskool

December 30, 2024