Lees-en-luister vs Beter Afrikaans Usage & Stats

VivA se Lees-en-luister-app is ‘n Afrikaanse lees-app, wat gerig is daarop om gebruikers se Afrikaanse lees- en skryfvermoë te verbeter. Hierdie app is geskik vir gebruikers van alle ouderdomme en vir lesers met verskillende leesvaardighede. Hierdie app is ‘n verlengstuk van VivA se Lees-en-luisterbiblioteek (beskikbaar by www.viva-afrikaans.org) en bevat geskrewe tekste wat voorgelees word waardeur die klank- en skrifbeeld gelyktydig vir lesers aangebied word. Die inhoud is op die volgende wyse georden: -Kinderstories met ‘n “teksverligtende saamleesfunksie” en prentjies. Vlak 1: Eerste woorde Vlak 2: Eerste sinne Vlak 3: Eerste paragrawe Vlak 4: Langer paragrawe Vlak 5: Lees hardop (sonder saamleesfunksie) -Kortverhale wat langer tekste bevat vir meer gevorderde lesers. Vlak 1: Lees met ondersteuning (met saamleesfunksie) Vlak 2: Gedeeltelike leesondersteuning Vlak 3: Minimale leesondersteuning VivA’s Lees-en-luister-app (read-and-listen app), is an Afrikaans reading app that is aimed at helping readers improve their Afrikaans reading and writing skills. It is suitable for users of all ages and readers with varying reading abilities. This app is an extension of the VivA Lees-en-luisterbiblioteek (available on www.viva-afrikaans.org) and features written texts that are read aloud, which present the sound and written representation of the language simultaneously. The content is presented as follows: -Children’s stories with a “text highlighting” read-along function and storybook illustrations. Level 1: First words Level 2: First sentences Level 3: First paragraphs Level 4: Longer paragraphs Level 5: Read out loud (without text highlighting) -Short stories with longer texts for more advanced readers. Level 1: Read with support (text highlighting) Level 2: Read with partial support Level 3: Read with minimal support
  • Apple App Store
  • Free
  • Education

Store Rank

- -

Beter Afrikaans is 'n gratis app en webdiens (www.beterafrikaans.co.za) wat leerders en ander gebruikers van Afrikaans help om beter te leer skryf en spel. Die doel van Beter Afrikaans is om op 'n speelse en bondige manier die spel- en skryfreëls van Afrikaans aan gebruikers aan te bied. Die teikengroep is enigeen vanaf 10 jaar oud tot volwassenes. Aangesien die vrae op drie moeilikheidsvlakke ingedeel is, kan elkeen bepaal op watter vlak hy/sy wil deelneem. Die app en webdiens is heeltemal gratis. Gebruikers moet wel registreer ten einde hulle individuele puntestande te bewaar. Hoe werk dit? 1. As jy geregistreer het, kan jy kies om elke dag 'n e-pos te kry wat jou herinner aan die toets. 2. Om die speltoets te voltooi neem minder as twee minute op die rekenaar, selfoon of tablet: jy kry vier veelkeusevrae en kry dan onmiddellik 'n kort uitleg oor die korrekte antwoord. 3. As jy meer wil leer, is daar meer omvattende (maar eenvoudige) verduidelikings (skryf- en spelreëls) op die webwerf beskikbaar. 4. Jy kan ook kies op watter moeilikheidsvlak jy wil deelneem: maklik (tipies laerskool), gemiddeld (tipies hoërskool) of moeilik (meer gevorderde gebruikers).
  • Apple App Store
  • Free
  • Education

Store Rank

- -

Lees-en-luister vs. Beter Afrikaans ranking comparison

Compare Lees-en-luister ranking trend in the past 28 days vs. Beter Afrikaans

Rank

No Data Available

Lees-en-luister vs. Beter Afrikaans ranking by country comparison

Compare Lees-en-luister ranking trend in the past 28 days vs. Beter Afrikaans

No Data to Display

Compare to any site with our free trial

Get started
Lees-en-luister VS.
Beter Afrikaans

December 17, 2024