- Home
- 应用程序分析
- Afrikaanse Hoër Seunskool
- Afrikaanse Hoër Seunskool Vs. Lees-en-luister
Afrikaanse Hoër Seunskool 对比 Lees-en-luister 的使用情况和统计数据
Laai hierdie toep af om kommunikasie en inligting van die skool te ontvang.
Kies die belangegroepe waaroor u ingelig wil bly.
- Apple 应用商店
- 免费
- 教育
商店排名
- -
VivA se Lees-en-luister-app is ‘n Afrikaanse lees-app, wat gerig is daarop om gebruikers se Afrikaanse lees- en skryfvermoë te verbeter. Hierdie app is geskik vir gebruikers van alle ouderdomme en vir lesers met verskillende leesvaardighede.
Hierdie app is ‘n verlengstuk van VivA se Lees-en-luisterbiblioteek (beskikbaar by www.viva-afrikaans.org) en bevat geskrewe tekste wat voorgelees word waardeur die klank- en skrifbeeld gelyktydig vir lesers aangebied word.
Die inhoud is op die volgende wyse georden:
-Kinderstories met ‘n “teksverligtende saamleesfunksie” en prentjies.
Vlak 1: Eerste woorde
Vlak 2: Eerste sinne
Vlak 3: Eerste paragrawe
Vlak 4: Langer paragrawe
Vlak 5: Lees hardop (sonder saamleesfunksie)
-Kortverhale wat langer tekste bevat vir meer gevorderde lesers.
Vlak 1: Lees met ondersteuning (met saamleesfunksie)
Vlak 2: Gedeeltelike leesondersteuning
Vlak 3: Minimale leesondersteuning
VivA’s Lees-en-luister-app (read-and-listen app), is an Afrikaans reading app that is aimed at helping readers improve their Afrikaans reading and writing skills. It is suitable for users of all ages and readers with varying reading abilities.
This app is an extension of the VivA Lees-en-luisterbiblioteek (available on www.viva-afrikaans.org) and features written texts that are read aloud, which present the sound and written representation of the language simultaneously.
The content is presented as follows:
-Children’s stories with a “text highlighting” read-along function and storybook illustrations.
Level 1: First words
Level 2: First sentences
Level 3: First paragraphs
Level 4: Longer paragraphs
Level 5: Read out loud (without text highlighting)
-Short stories with longer texts for more advanced readers.
Level 1: Read with support (text highlighting)
Level 2: Read with partial support
Level 3: Read with minimal support
- Apple 应用商店
- 免费
- 教育
商店排名
- -
Afrikaanse Hoër Seunskool与Lees-en-luister排名比较
对比 Afrikaanse Hoër Seunskool 与 Lees-en-luister 在过去 28 天内的排名趋势
排名
没有可用的数据
Afrikaanse Hoër Seunskool 对比 Lees-en-luister 的排名,按国家/地区比较
对比 Afrikaanse Hoër Seunskool 与 Lees-en-luister 在过去 28 天内的排名趋势
无数据可显示
通过免费试用版比较任何网站
Afrikaanse Hoër Seunskool VS.
Lees-en-luister
十二月 16, 2024