Afrikaanse Hoër Seunskool im Vergleich zu Lees-en-luister Nutzung und Statistiken

Laai hierdie toep af om kommunikasie en inligting van die skool te ontvang. Kies die belangegroepe waaroor u ingelig wil bly.
  • Apple App Store
  • Kostenlos
  • Bildung

Rang speichern

- -

VivA se Lees-en-luister-app is ‘n Afrikaanse lees-app, wat gerig is daarop om gebruikers se Afrikaanse lees- en skryfvermoë te verbeter. Hierdie app is geskik vir gebruikers van alle ouderdomme en vir lesers met verskillende leesvaardighede. Hierdie app is ‘n verlengstuk van VivA se Lees-en-luisterbiblioteek (beskikbaar by www.viva-afrikaans.org) en bevat geskrewe tekste wat voorgelees word waardeur die klank- en skrifbeeld gelyktydig vir lesers aangebied word. Die inhoud is op die volgende wyse georden: -Kinderstories met ‘n “teksverligtende saamleesfunksie” en prentjies. Vlak 1: Eerste woorde Vlak 2: Eerste sinne Vlak 3: Eerste paragrawe Vlak 4: Langer paragrawe Vlak 5: Lees hardop (sonder saamleesfunksie) -Kortverhale wat langer tekste bevat vir meer gevorderde lesers. Vlak 1: Lees met ondersteuning (met saamleesfunksie) Vlak 2: Gedeeltelike leesondersteuning Vlak 3: Minimale leesondersteuning VivA’s Lees-en-luister-app (read-and-listen app), is an Afrikaans reading app that is aimed at helping readers improve their Afrikaans reading and writing skills. It is suitable for users of all ages and readers with varying reading abilities. This app is an extension of the VivA Lees-en-luisterbiblioteek (available on www.viva-afrikaans.org) and features written texts that are read aloud, which present the sound and written representation of the language simultaneously. The content is presented as follows: -Children’s stories with a “text highlighting” read-along function and storybook illustrations. Level 1: First words Level 2: First sentences Level 3: First paragraphs Level 4: Longer paragraphs Level 5: Read out loud (without text highlighting) -Short stories with longer texts for more advanced readers. Level 1: Read with support (text highlighting) Level 2: Read with partial support Level 3: Read with minimal support
  • Apple App Store
  • Kostenlos
  • Bildung

Rang speichern

- -

Afrikaanse Hoër Seunskoolvs. Lees-en-luister Ranking-Vergleich

Vergleichen Sie Afrikaanse Hoër Seunskool den Ranking-Trend der letzten 28 Tage mit Lees-en-luister

Rang

Keine Daten verfügbar

Afrikaanse Hoër Seunskool im Vergleich zu Lees-en-luister Ranking im Ländervergleich

Vergleichen Sie Afrikaanse Hoër Seunskool den Ranking-Trend der letzten 28 Tage mit Lees-en-luister

Keine Daten zum Anzeigen

Stellen Sie mit unserer kostenlosen Testversion Vergleiche mit jeder Website an

Los geht's
Afrikaanse Hoër Seunskool VS.
Lees-en-luister

Dezember 19, 2024